Parys trein stasies
Ons moes gister op pad na Reims in Parys van Gare Montparnasse na Gare le Est kom om die verdere trein van daar af te neem. Ons het n uur gehad en besluit om die metro te vat. Wat n gejaag - niks is ooit so maklik en vinnig as wat mens dink nie. Eers moes ons diep diep onder die grond in. Trappe afk...
wowanda.travelmap.net/posts/parys-trein-stasies