Plaashuis gaan kyk
Ons gaan kyk n plaashuis - Gerhard hulle wil eendag n huis bou op n stukkie grond. Trietsig en nat en steil an braambosse wat my bene krap. Eet by nors Asado man. Koop groceries - piepklein halwe lammetjie te koop. Loop af dorp toe vir sigare en sim kaarte en kaaskoek. Lyn by kaaskoek shop baie lank...
wowanda.travelmap.net/posts/plaashuis-gaan-kyk