Nou moes ek eers gou google hoe om s’mores te maak. Ek weet van marshmallows en mariebiscuits, maar hier het ons n kit gekry met ander groot koekies en marshmallows en slabs chocolate. Toe kan ek nie uitfigure hoe smelt die sjokolade nie. Maar ek sien dit smelt nie !!!


Ons het tjoppies gekoop om te braai vanaand en n mielie en slaaie. Maar hier is nie n rooster nie. Nou moet ons maar die chops op smores stokke braai.


Wys jou. 🇺🇸 Kinders word groot met smores en ek moet nou eers google hoe dit werk. Kultuur verskille.