Ek hoop dis profetiese woorde. Dit is baaaie lekker om so te vlieg. Iewers moes ons ophou fotos neem en net geniet. Ek sal dalk netnou probeer om fotos van Pieter se foon ook by te sit. Rene, hierdie internet is super vinnig. As ek die knoppie drus is alle fotos dadelik gesave. Vir die res vd vlug tot op Doha het ek 3 billboards gekyk. Weer ge eet en gedrink en n “middagslapie” gevang!!