Mens moet altyd eers sukkel as jy in n nuwe vreemde land aankom. Net om lekker deel vd plek te word. En ons gatte afgeloop. En warm gekry. En bus gery sonder kaartjies. Niks is ooit soos dit op die internet sê nie !!! 🙄😂😂