O genade🙈. Fanta veel Sangria by Tio Pepe net om die hoek van ons blyplek af, voel ek effe onwel in hierdie vroee more ure. n Fantastiese spaanse/mmexikaanse restaurant Lekker op die straat by oop vensters gesit. N perfekte somersaand. 2 bekers sangria. Maw 1 liter !!! Hulle claim to fame is guacamole starter freshly made table side by the chef. Ek het eers nie verstaan wat is so special daaraan nie. On ge fokken looflik lekker. Met nachos En toe krapkoekies. En toe slingerig via die supermark huis to. Lekker geslaap op n baie hoe bed. Ek dink die girl van die plek het 2 /3 matrasse bo op haar bed. Of nie ek dink nie - dit is wat hier is 🙄