Ons het lekker gaan eet by Akelare 3 michelin ster restaurant hier naby. Die mees indrukwekkende deel is amper vir my die presentation van die kos - die skottelgoed - die borde is rerig out of this world. Daar was seker omtrent 13 gange. Maar die spyskaart was baie seafood heavy! En reeds met die eerste course het ek daai parmalat bottel met die prawnkoppe ekstrak wat Pieter my in die Kalahari laat drink het, geruik en geproe- so ek het effe gesukkel om al die (meestal rou) seekos te eet. Daar was slegs een vleis gereg en 3 nageregte. Vir my was Azurmendi baie baie beter. Maar steeds n baie ongelooflike ondervindiing. Dit kos net soveel soos n worldcup rugby kaartjie - vir die wat wonder. šŸ¤£