Ons gaan kyk n plaashuis - Gerhard hulle wil eendag n huis bou op n stukkie grond. Trietsig en nat en steil an braambosse wat my bene krap. Eet by nors Asado man. Koop groceries - piepklein halwe lammetjie te koop. Loop af dorp toe vir sigare en sim kaarte en kaaskoek. Lyn by kaaskoek shop baie lank. Abandon. Sal annerdag. Dalk as Gandossis hier is. Loop donker tyd terug in die reen - koop sambreel by chinese vrou - sy kry aapstuipe toe ek die sambreel binne die winkel wou oopmaakšŸ˜‚