Ons het gister n e mail gekry - die Danube rivier is te laag en die boot gaan nie tot by Budapest nie 😢. Ons gaan een aand daar in n hotel vly en dan met n bus Vienna toe en dan gaan die trip normaal aan. Effe teleurgesteld.