S’mores on the campfire !!! Braaivleis ??

Big Sur Campground & Cabins  • 
Nou moes ek eers gou google hoe om s’mores te maak. Ek weet van marshmallows en mariebiscuits, maar hier het ons n kit gekry met ander groot koekies en marshmallows en slabs chocolate. Toe kan ek nie uitfigure hoe smelt die sjokolade nie. Maar ek sien dit smelt nie !!! Ons het tjoppies gekoop om te...