Ons het vandag n uur gery van Salamanca na Avila. Mooi snelweg en die wereld lyk soos die vrystaat. Mielies en sonneblomme en paar beeste. Geen skape nerens nog gesien nie. Avila het n baie mooi ou stadsmuur wat nog volledig staan. Ons Parador is ook n deel vd muur.