Ons het gister in die kasteel hier rondgeloop. Dis eintlik n ruine. Die vloer oppervlak is baie soos die vd inka trail. Groot ronde klippe. En toe ek iewers n trap afklim het ek skeefgetrap. Nou is my enkel seer 🥲. Ek sal nie vanda so lekker loop nie.