Slegte nuus ivm boot

Kalvariengürtel  • 
Ons het gister n e mail gekry - die Danube rivier is te laag en die boot gaan nie tot by Budapest nie 😢. Ons gaan een aand daar in n hotel vly en dan met n bus Vienna toe en dan gaan die trip normaal aan. Effe teleurgesteld.

Parys trein stasies

Reims  • 
Ons moes gister op pad na Reims in Parys van Gare Montparnasse na Gare le Est kom om die verdere trein van daar af te neem. Ons het n uur gehad en besluit om die metro te vat. Wat n gejaag - niks is ooit so maklik en vinnig as wat mens dink nie. Eers moes ons diep diep onder die grond in. Trappe afk...

Ode to a cellphone

Bayonne  • 
Ek moet sé hierdie klein dingetjie wat ons n selfoon noem is ongelooflik. Met alle apps is dinge so maklik. Met google translate lees en skryf ek enige taal , verstaan ek enige taal en praat ek enige taal. Met speedometer simple app weet ons hoe vinnig ry die trein nou. Ons kyk rugby, ons lees koera...

Trein trip begin

Bayonne  • 
Ons is nou op die baie vinnige trein van hier af na paris in 4h30 min. Dis so 900 km

Donostia/San Sebastian

San Sebastián  • 
Alle dorpe hier in die Basque Country het twee name. Een in Basque en een in Spaans. Gianna verduidelik dat dat Dono is saint en stia is sebastian. So die twee name is eintlik dieselfde.

Vleis en vleis en nog vleis

Ávila  • 
Ons was effe vleis honger - meestal het ons net klein posies vleis gekry oral en toe ons hier in die wereld kom, het ons besluit om gistermiddag by n asador - braai restaurant- te gaan eet. Tradisionele kos vd area - ons eet toe roasted peppers en sardines op toast vir n starter en toe n boontjiesop...

n Parador in Avila

Ávila  • 
Ons het vandag n uur gery van Salamanca na Avila. Mooi snelweg en die wereld lyk soos die vrystaat. Mielies en sonneblomme en paar beeste. Geen skape nerens nog gesien nie. Avila het n baie mooi ou stadsmuur wat nog volledig staan. Ons Parador is ook n deel vd muur.

Seergekry

Zamora  • 
Ons het gister in die kasteel hier rondgeloop. Dis eintlik n ruine. Die vloer oppervlak is baie soos die vd inka trail. Groot ronde klippe. En toe ek iewers n trap afklim het ek skeefgetrap. Nou is my enkel seer 🥲. Ek sal nie vanda so lekker loop nie.

Eet kultuur

Zamora  • 
As n mens nie verstaan hoe werk die eetkultuur van n ander land nie, kan dit nogal sukkel. Dis nou na 9 in die aand en die mense begin nou eet. Dis die mees perfekte somersaand buite. Dis al donker. Maar as jy nie bespreek het nie, kan jy nie buite sit nie, dan moet jy binne in die restaurant doer a...

Roadtrip

León  • 
Vir die volgende 8 dae ry ons saam met Gerhard en Gianna deur die noordwestelike deel v Spanje. Nie langs die kus nie meer die sentrale gedeeltes. Het in die berge begin, maar hier is die nou platter en droër. Kyk Tv in ons bnb - springbokke teen ierland. Bokke verloor 13-8. Gerhard en Morne en Diet...

Akelare 3 michelin ster ete

San Sebastián  • 
Ons het lekker gaan eet by Akelare 3 michelin ster restaurant hier naby. Die mees indrukwekkende deel is amper vir my die presentation van die kos - die skottelgoed - die borde is rerig out of this world. Daar was seker omtrent 13 gange. Maar die spyskaart was baie seafood heavy! En reeds met die ee...

Plaashuis gaan kyk

San Sebastián  • 
Ons gaan kyk n plaashuis - Gerhard hulle wil eendag n huis bou op n stukkie grond. Trietsig en nat en steil an braambosse wat my bene krap. Eet by nors Asado man. Koop groceries - piepklein halwe lammetjie te koop. Loop af dorp toe vir sigare en sim kaarte en kaaskoek. Lyn by kaaskoek shop baie lank...

Gautrein Hatfield na OR Tambo

Gautrain Hatfield Station  • 
Laat die wiele rol en die vlerke vlieg oupa en ouma gaan vakansie hou. Mens kan nie net altyd by die see sit nie 😂

Dogtertjie oggend

Olivier Street  • 
Lekker by ouma se dogtertjies